Onwankelbare vars produkte waardeketting in SA, self in onsekere tye

Week een van ‘n 21 dae inperkingstyd weens die uitbreek van Covid-19 virus in Suid-Afrika, ‘n onbekende en onseker uitdaging vir Suid-Afrika. Met vol spense en vrieskaste durf die meeste inwoners van Suid-Afrika die eerste week aan. Sommige vars produkte kan egter nie vir 21 dae vars gehou word nie en moet op ‘n meer …

Onwankelbare vars produkte waardeketting in SA, self in onsekere tye Read More »